EPISODE · Jun 18, 2026 · 0 MIN
Blywende versoening benodig erkenning, respek: NNN oor slawerny
from Kosmos 94.1 · host Kosmos 94.1
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het vanmiddag haar hooftoespraak gelewer in Accra, Ghana by die hoëvlakkonferensie oor die volgende stappe tot die belangrike VN-resolusie oor die trans-Atlantiese handel in Afrika-slawe. Nandi-Ndaitwah sê hoewel dit 'n lang reis was, gaan Namibië voort om te pleit vir 'n omvattende en beginselvaste benadering tot die aanspreek van die blywende nalatenskap van kolonialisme, insluitend die Ovaherero- en Nama-volksmoord van 1904-1908.
Embed this episode
NOW PLAYING
Blywende versoening benodig erkenning, respek: NNN oor slawerny
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.