BOBBY VAN JAARSVELD episode artwork

EPISODE · Jul 31, 2025 · 1H 21M

BOBBY VAN JAARSVELD

from PRAATING · host Peach van Pletzen a.k.a Groothond

Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool!Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek.Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany.Die tannies love hom — en haat hom — afhangende van of hy sing of op die silwerdoek is.Tannies, maak gereed vir die een en enigste Bobby van Jaarsveld!Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/ To partner with PRAATING, visit www.praating.com Podcast en video production The Media Farm

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 31, 2025

Embed this episode

Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n windpomp én ’n spierhemp gelyk kan laat sin maak. Die stem van ’n engel met abs soos ’n kobbelsteen-voetpaadjie in Tuscany. Die tannies love hom — en haat hom — afhangende van of hy sing of op die silwerdoek is. Tannies, maak gereed vir die een en enigste...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

BOBBY VAN JAARSVELD

0:00 1:21:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of PRAATING?

This episode is 1 hour and 21 minutes long.

When was this PRAATING episode published?

This episode was published on July 31, 2025.

Can I download this PRAATING episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!