EPISODE · Jun 26, 2025 · 6 MIN
Bokke pak Baabaas op eie bodem
from Driesestig · host RSG
Die viermalige Wêreldbekerkampioene, die Springbokke, pak die Barbarians die naweek vir die eerste keer op tuisbodem. Die span word op uitnodiging saamgestel, en Robbie Deans van Nieu-Seeland is die afrigter. Wanneer jy vir die Barbarians uitdraf, is hardlooprugby jou voorland. ‘n Hele paar internasionale spelers is in aksie teen die Bokke, en Johan Rademan het die sportskrywer en joernalis, Albert Heenop, gevra om meer te vertel van die geskiedenis van die Baabaas. Baie Springbokke het ook al in die verlede, op uitnodiging, vir die Barbarians gespeel, en een van die baie prestasies, as ‘n Barbarian, het gekom toe Bryan Habana n driekuns teen die All Blacks behaal het.
NOW PLAYING
Bokke pak Baabaas op eie bodem
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m