EPISODE · May 20, 2026 · 13 MIN
Bonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee"
from OFM Nights · host OFM
Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die bekroonde aanbieder Bonné de Bod kykers op 'n onvergeetlike reis na die wêreld se mees afgeleë wildernisgebiede. In hierdie geselskap vertel sy van die 13 kragtige verhale, die helde agter die bewaringswerk, en hoe 'n helikoptervlug oor die 2026-vloede in die Kruger 'n blywende indruk op haar gelaat het. Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod begin op 19 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
Embed this episode
NOW PLAYING
Bonné de Bod: "Elke episode is 'n herinnering aan hoekom ons moet omgee"
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.