EPISODE · May 20, 2020 · 4 MIN
BONUS: Droomland Afskakel-visualisering
from Die Oorwurms Volume. 1 · host Die Oorwurms
Die Oorwurms: Gratis afskakel-visualisering Die Oorwurms se doel is om kreatiwiteit en energie na jou kind se lewe te bring deur middel van ons stories en liedjies. Tog glo ons ook dat stil-refleksie en bedaar-visualiserings ongelooflik voordelig vir jou kleuter kan wees. Nie net raak dit ontslae van die negatiewe, bonsende energie wat oorstimulasie en moegheid kan meebring nie, maar dit help ook om jou kleuter te leer fokus, ontspan, om verbeeldingspel te bevorder en selfs om empatie vir kleuters te leer. Vandag kry ons lesers ‘n bonus oudio-greep. Dit is ons afskakel- visualisering vir kleuters. Dit is soms so nodig voor slaaptyd of voor die aand roetine inskop! Ons wil julle graag aanmoedig om dit saam met jou kleinding te doen! Die grendeltydperk veroorsaak baie spanning vir ouers en kinders en ons hoop dat dit vir die hele gesin vyf minute van vrede kan gee!
NOW PLAYING
BONUS: Droomland Afskakel-visualisering
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m