Bordeaux: Die stad | Frankryk  episode artwork

EPISODE · Jan 10, 2025 · 26 MIN

Bordeaux: Die stad | Frankryk

from Die Wêreld aan jou Voete · host Anina.vk

Ons tel op waar ons laas week geeindig het in Bordeaux. Die keer fokus ons op die stad wat bekend is vir chocolatines, canelé en die grootste sandduin in Europa — wie sou kon raai? Ons toergids Léze Herholdt is terug vir rondte twee van die Franse streek. Sy het in Bordeaux gebly as ‘n meestersstudent en die stad leer ken op ‘n dieper vlak wat sy graag met ons deel.     As jy lekker saam luister, volg ons op Spotify en Apple Podcast vir jou weeklikse dosis van reis inspirasie.   Wandelwenke 📍 Marché des Capucins | Die grootste plaaslike mark in Bordeaux. Marché des Quais | ‘n Markie in die Chartrons woonbuurt Les Halles de Bacalan | ‘n Mark voor La Cite du Vin. La Cite du Vin | Die wyn museum.  Musee d’Aquitaine | Die geskiedenis museum vir die provinsie Aquitaine.  Musee des Beaux-Arts | Die kuns museum. Miroir d’eau | ‘n Weerkaatsende poel (en die grootste een in Europa) voor Place de la Bourse.  Dune du Pilat | Die hoogste sandduin in Europa.  🍽️ La Maison du Glacier | Vir ‘n smaaklike roomys. L’Alchemist | Vir jou eerste oggend koffie.  Frida | Vir ‘n atmosferiese aandete.  La Comtesse | Vir ‘n skemerkelkie of laaste doppie. Die ontwerp neem jou terug na die revolusionêre tydperk in Frankryk.  Le Cote de Boeuf | Vir heerlike tradisionele Franse kos.  Fromage | Volgens Léze is kaas in Bordeaux van ‘n ander wêreld. Bordeaux is bekend vir bokkaas so jy kan nie verkeerd gaan met Chevre of Chabichou nie. Stop by Fromagerie Deruelle vir goeie kopies.  Magret du Canard | ‘n Eenvoudige eendbors dis wat gerook is.   Foie Gras | Die bekende eend lewer patee eie aan die Aquitaine provinsie in Frankryk.  Baguette | Die stokbrood sinoniem aan Frankryk en ‘n stapel wat met alles van ontbyt tot aandete geniet kan word. Chocolatine | Die chocolatine en pain au chocolat debat is een vir die boeke. As jy in die Suide van Frankryk is, noem mens die chocolate croissant ‘n chocolatine. Stop by Louis Lamour vir die bestes.  Cap Ferret Oesters | Cap Ferret is die hoofstad van oesters in Frankryk en net ‘n klipgooi van Bordeaux af.  Mossels | Mossels in Frans is moules en oral langs die kus die moeite werd. Caneles de Bordeaux | ‘n Rum en vanilla tert eie aan Bordeaux.

NOW PLAYING

Bordeaux: Die stad | Frankryk

0:00 26:00

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Flottengeflüster ALD Automotive Österreich | LeasePlan Beim Flottengeflüster powered by ALD Automotive | LeasePlan präsentieren Jörg Janik und Peter Gutenbrunner alle zwei Wochen spannende Informationen rund um das Thema nachhaltige Mobilität. Beide beschäftigen sich schon lange mit der Thematik und bringen umfangreiches Fachwissen mit. Sollten sie aber doch einmal nicht weiter wissen, werden unsere Expert*innen hinzugezogen, die ihnen gerne mit Rat und Tat zur Seite stehen. Denn sie wissen was sie wandern Manuel Andrack Alles über Premiumwanderwege, die schönsten Wege in Deutschland. Sensationelle Outdoor-Erlebnisse auf 750 Premiumwegen. Moderiert von Manuel Andrack (Sidekick der Harald Schmidt Show) und Klaus Erber (Vorsitzender des Deutschen Wanderinstituts.) Lebe deine Wahrheit Larissa Geiges Was heißt es eigentlich die eigene Wahrheit zu leben? Und wie finde ich sie überhaupt?Für mich bedeutet es, die ehrlichste Version von mir selbst zu sein. All die Masken abnehmen, mit denen wir durch unser Leben gehen, den Menschen zu leben, der man im Kern ist.Wir dürfen immer entscheiden welchen Weg wir gehen. Den Eigenen oder den, den andere für uns gewählt haben. In diesem Podcast nehme ich dich mit auf meine Reise und wünsche mir, dass du viele wertvolle Impulse für dich und deinen Weg mitnehmen kannst. Ich teile mit dir welche Schritte ich auf dem Weg zu meiner Wahrheit gegangen bin und welche Prozesse ich auch heute noch durchlaufe. Ich teile meine Struggles und Ängste mit dir und meine Erkenntnise aus all den Phasen, durch die ich noch gehe und schon gegangen bin.Ich freue mich sehr, wenn du Teil hiervon bist und ich dich auf deinem Weg zu deiner ganz eigenen Wahrheit ein Stück begleiten darf.Alles Liebe für dich,deine Larissa 21 Millionen - Die Bitcoin Akademie Marco Eberle Bist Du bereit für Deine Bitcoin-Reise? Wir stehen vielleicht am Anfang einer finanziellen Revolution, und Bitcoin ist erst am Start seiner Reise.Hast Du Dich jemals gefragt, was hinter Bitcoin steckt und wie Du ein Teil dieser aufstrebenden Zukunft werden kannst? Hier bist Du genau am richtigen Ort!

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die Wêreld aan jou Voete?

This episode is 26 minutes long.

When was this Die Wêreld aan jou Voete episode published?

This episode was published on January 10, 2025.

What is this episode about?

Ons tel op waar ons laas week geeindig het in Bordeaux. Die keer fokus ons op die stad wat bekend is vir chocolatines, canelé en die grootste sandduin in Europa — wie sou kon raai? Ons toergids Léze Herholdt is terug vir rondte twee van die Franse...

Can I download this Die Wêreld aan jou Voete episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!