BORGTOG GEWEIER VIR CHRISTOPHER PANAYIOTOU,
from Eastern Cape News Hosted by SABC News and Current Affairs
INTRO: Daar was trane van blydskap, én hartseer in die Port Elizabethse landdroshof toe Christopher Panayiotou borgtorg geweier is. Hy staar vyf aanklaget in die gesig wat verband hou met die huurmoord en ontvoering van sy vrou Jayde in April. Sy is voor hulle meenthuiskompleks in Port Elizabeth ontvoer en haar liggaam is die volgende dag met drie skietwonde gevind naby die buurdorp Uitenhage. Veronica Fourie was in die hof en doen verslag.
Embed this episode
No transcript yet.