EPISODE · Apr 21, 2026 · 1 MIN
Breakfast with Martin Bester vier Brendan Peyper se verlowing!
from Breakfast with Martin Bester · host Jacaranda FM
Een van Suid-Afrika se gunsteling Afrikaanse kunstenaars, Brendan Peyper, het die goeie nuus gedeel dat hy en sy meisie, Marise van der Westhuysen, verloof geraak het. Die paartjie het pragtige foto’s van die spesiale oomblik op sosiale media gedeel. Volgens die plasing het Marise reeds op 15 April die ja-woord gesê.
What this episode covers

NOW PLAYING
Breakfast with Martin Bester vier Brendan Peyper se verlowing!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Mar 26, 2026 ·1m
Jan 2, 2026 ·47m
Dec 21, 2025 ·46m