EPISODE · Nov 17, 2021 · 1 MIN
Buitelandse faktore wat 'n rol speel in more se repokoersbesluit
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In gister se episode het ek geargumenteer dat die binnelandse faktore wat druk plaas op inflasie nog nie so sterk is dat dit ʼn styging in die repokoers noodsaak nie. Ekonome verwag dat Oktobermaand se inflasie syfer, wat later vandag bekend gemaak word, ʼn klein maand-tot-maand styging van 0.2% gaan hê en dat die jaarliksekoers onveranderd gaan bly op 5%. Dus moet ons praat oor die buitelandse faktore wat ʼn rol kan speel in die moontlike verhoging van die repokoers.
What this episode covers

NOW PLAYING
Buitelandse faktore wat 'n rol speel in more se repokoersbesluit
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m