Bybelvertaling (feat. Prof Fika Janse van Rensburg) episode artwork

EPISODE · Aug 14, 2020 · 1H 11M

Bybelvertaling (feat. Prof Fika Janse van Rensburg)

from Community Kuiers! · host Herman Blackie

In hierdie week se Community Kuiers episode gesels ons oor die proses agter Bybelvertalings. Ons kry gereeld die vraag, "Watter vertaling is nou die beste vertaling?". Om ons meer insig rakende hierdie onderwerp te gee, het ons uitgereik na 'n kenner in Nuwe Testament en Grieks. Iemand wat direk by vele Bybelvertalingsprojekte betrokke was in sy lewe. Ons verwelkom Prof. Fika Janse van Rensburg! Kry vir jou 'n koppie koffie, sit terug en #kuierSaam! Timestamps: 0:04:19 - Die proses agter Bybelvertaling. 0:12:00 - Bybelvertaling as ’n spanpoging. 0:17:42 - Hoe word die bronteks gekies? 0:30:55 - Het ons die "oorspronlike" tekste? 0:35:38 - Hoe verskil die Afrikaans 1933/53 en die ’83 vertalings? 0:39:31 - Waarom is daar verse in sekere vertalings weggelaat? 0:43:13 - Is daar vertalings op die mark beskikbaar wat ons nie moet lees nie? 0:47:44 - Hoe kies jy die "regte" Bybel om te lees? 0:51:17 - Wie het besluit watter boeke is in die Bybel en watter nie? 0:57:50 - Tot watter mate kan ons Griekse woordeboek-tools (soos eSword ens.) gebruik om die Bybel uit te lê? 1:08:27 - Wat is Prof Fika se persoonlike, lekker-lees Bybel? As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 14, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Bybelvertaling (feat. Prof Fika Janse van Rensburg)

0:00 1:11:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Community Kuiers!?

This episode is 1 hour and 11 minutes long.

When was this Community Kuiers! episode published?

This episode was published on August 14, 2020.

Can I download this Community Kuiers! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!