EPISODE · Mar 19, 2025 · 5 MIN
Chanté Grainger n nuwe gesig in Skemergrond!
from OFM Nights · host OFM
“Daar gaan definitief baie drama Gemoedsdrif toe kom!” 🎭 Chanté Grainger, die talentvolle aktrise van Arendsvlei en Suidooster, maak Dinsdag haar verskyning as Kirby, 'n vreeslose jong vrou met 'n goeie hart, maar vasgevang in 'n moeilike situasie. Haar dinamiese rol bring pret én hartseer saam, en sy kan nie wag om haar avontuur te deel nie! 📺 Skemergrond: Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie!
Embed this episode
NOW PLAYING
Chanté Grainger n nuwe gesig in Skemergrond!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.