Claudia Jones kom deel haar stem op Plaas van Passie! episode artwork

EPISODE · Feb 19, 2025 · 8 MIN

Claudia Jones kom deel haar stem op Plaas van Passie!

from OFM Nights · host OFM

Telenovelas het die afgelope jare al gewilder geword, en kykNET&kie is sonder twyfel die leier op hierdie gebied – nie net met plaaslik vervaardigde reekse nie, maar ook met oorgeklankte telenovelas uit Turkye. Op 18 Maart begin die kanaal egter eksotiese nuwe terrein verken met ’n telenovela vol drama en stomende hartstog uit die trope van Brasilië – Plaas van passie. Die oorspronklike Portugese titel is Terra e Paixão (Land of Desire in Engels). kykNET&kie word hiermee die eerste plaaslike kanaal wat ’n Brasiliaanse telenovela in Afrikaans oorklank. Plaas van passie begin op 18 Maart om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en dit sal ook op DStv Stream en Box Office beskikbaar wees.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 19, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Claudia Jones kom deel haar stem op Plaas van Passie!

0:00 8:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM Nights?

This episode is 8 minutes long.

When was this OFM Nights episode published?

This episode was published on February 19, 2025.

Can I download this OFM Nights episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!