EPISODE · Nov 8, 2022 · 1 MIN
COP27 en hoe ekonome dink oor klimaatsverandering
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week word die COP27 klimaatsberaad in Egipte gehou. Daar gaan gepraat word oor kweekhuisgasse, aardverwarming en klimaatsverandering. Interessante temas is byvoorbeeld die idee dat ryk lande vergoeding moet betaal aan arm lande vir die skade wat hulle produksie en verbruik aan die omgewing veroorsaak en die rampe waartoe dit lei in arm lande. Dink daaraan as die Sjinese fabriek, of Suid-Afrikaanse kragstasie, of Amerikaanse verbruiker in sy oorgroot sportnutsvoertuig wat moet opdok vir die vloedskade in Bangladesj. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
COP27 en hoe ekonome dink oor klimaatsverandering
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m