EPISODE · Mar 11, 2025 · 10 MIN
Covid-19 TERS-ouditte ‘n burokratiese nagmerrie’ – Neasa
from The OFM Business Hour · host OFM
Wist jy dat die Departement van Werkgelegenheid en Arbeid steeds ouditte op Covid-19 TERS-uitbetalings doen, amper vyf jaar nadat dit uitbetaal is? Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika (NEASA) sê hierdie ouditte is ‘n burokratiese nagmerrie. Rona Bekker, NEASA se Beleidsbestuurder, vertel ons meer.
Embed this episode
NOW PLAYING
Covid-19 TERS-ouditte ‘n burokratiese nagmerrie’ – Neasa
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.