EPISODE · Oct 16, 2021 · 24 MIN
Covid Paspoorte: Grondwetlik of nie
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Wêreldwyd stel regerings, werkgewers en ander instansies maatreëls in om te sorg dat mense teen Covid19 ingeent word. Dit het tot talle twispunte gelei en selfs opstande tot gevolg gehad. In Suid-Afrika het die regering nog nie so ver gegaan nie, maar groot instansies stel wel die vereiste aan werknemers en ander besoekers. Nuuspod het aan Willie Spies, prokureur by Hurter Spies gevra hoe grondwetlik dit sal wees.
Embed this episode
NOW PLAYING
Covid Paspoorte: Grondwetlik of nie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.