DA vier oorwinning in PE.
from Eastern Cape News Hosted by SABC News and Current Affairs
'n Blou golf het die naweek oor Nelson Mandela Baai gespoel toe die DA sy oorwinning as die grootste party gevier het in die metro wat die naam dra van die voormalige president Nelson Mandela. Die het 46.71 persent van die stemme ingepalm, en die ANC 40.92. Die metro word gesien as 'n ANC vesting omdat talle struggle helde hulle wortels hier het. Veronica Fourie het die feesvierings tydens die oorwinningsoptog bygewoon en die verslag saamgestel.
Embed this episode
No transcript yet.