EPISODE · Mar 7, 2022 · 12 MIN
Daaglikse oordenking, Dag 7
from VGKerk Florianville Church · host Mario Ferris
1Samuel 16:14-18; 2 Petrus 1:3, 5-7. Ons roeping en salwing is tot diens en heiligheid, tot ware christenwees. Dawid werk onder Saul, ‘n boosaardige Saul by tye. Van moeilike mense en omstandighede word ons nie gespaar nie. 2 Petrus help ons hiermee. Ons leer in die lewe van Dawid, in moeilike omstandighede ontdek hy weer nedrigheid, gebed, simpatie en empatie: deernis vir alle mense.
Embed this episode
NOW PLAYING
Daaglikse oordenking, Dag 7
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.