‘Daar is altyd ’n plan te maak’ – Johan Coetzee episode artwork

EPISODE · May 23, 2025 · 24 MIN

‘Daar is altyd ’n plan te maak’ – Johan Coetzee

from Media24 · host Media24

Johan Coetzee, skrywer van Opgee se gat, glo hoe groter jou aanpasbaarheid en veerkragtigheid – jou vermoë om op te staan nadat die lewe jou ’n klap of twee gegee het – hoe groter is jou kans om te floreer. In dié episode vertel Coetzee hoekom hy die boek geskryf het en hoe om op te staan en aan te gaan en planne te maak as alles om jou in duie stort.In die episode sal jy meer hoor oor: • waarom mense sukkel; • dat niemand jou van jou probleme gaan kom red nie; • die verskil tussen opgee en oorgee; en • die vaardighede wat nodig is om “opgeebestand” te word as jou planne nie uitwerk nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 23, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

‘Daar is altyd ’n plan te maak’ – Johan Coetzee

0:00 24:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Media24?

This episode is 24 minutes long.

When was this Media24 episode published?

This episode was published on May 23, 2025.

Can I download this Media24 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!