EPISODE · Aug 5, 2022 · 1 MIN
Daar is 'n toename in investering!
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gister het ʼn tannie my in Dischem voorgekeer en gevra wanneer deel hierdie potgooi bietjie positewe ekonomiese nuus. Gelukkig het BusinessDay toe net die berig waarvoor sy gewag het. Dit vertel dat Nedbank se nuutste kapitaalprojekteverslag wys dat vaste investering met 3,5% kan styg hierdie jaar. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Daar is 'n toename in investering!
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m