EPISODE · Jan 19, 2026 · 6 MIN
Dagbesoeke aan Krugerwildtuin hervat, maar hekkwotas geld
from 100.5FM Radio Laeveld · host 100.5FM Radio Laeveld
SANParke het aangekondig dat dagbesoekers aan die Krugerwildtuin vanaf vandag weer toegelaat sal word. Besoeke is verlede week tydelik opgeskort te midde van grootskaalse oorstromings na aanhoudende swaar reën. Die kwotas geld by Malelane, Numbi en Paul Kruger met safari-voertuie wat ingesluit is. Die noorde van die park bly ontoeganklik. Die noorde is erger geaffekteer as tydens die vloede van 2000, sê Rey Thakhuli van die wildtuin.
Embed this episode
Ready to play
Dagbesoeke aan Krugerwildtuin hervat, maar hekkwotas geld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.