EPISODE · Jan 16, 2023 · 1H 5M
Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak
from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom
“Waar is Danie . . . en waar is ons kruiwa?” het Esther gewonder. Meer en meer desperate, moeë, moedelose vlugtelinge uit Sirië het elke dag deur hulle stad beweeg. En waar was Danie? Hy was besig om oumense wat te swak is om te loop oor die grens te stoot in hulle kruiwa. Masedoniërs groet mekaar met die woorde “каде си?” (uitgespreek “kade si?”) wat beteken “waar is jy?” Danie en Esther van Niekerk het besluit om doelbewus met hulle lewens hierop te antwoord: “Ons sal wees waar die moeilikheid is!” . . . Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Ondersteun Danie en Esther se bediening: [email protected]
Embed this episode
Ready to play
Danie en Esther Van Niekerk, vreemde wesens wat die wêreld ’n beter plek maak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.