EPISODE · May 8, 2022 · 27 MIN
Dawie Roodt: Vasgekeer in Rusland
from Nuuspod · host Izak du Plessis
Die ekonoom Dawie Roodt en sy gesin is vasgekeer in Rusland weens burokratiese rompslomp. Die Russe vereis dat hul twee kinders slegs die land kan verlaat indien hulle Russiese paspoorte het. Ek het die geleentheid gebruik om oor sy indrukke van die Rusland/Ukraïne oorlog te gesels. Dit was 'n heerlike, insiggewende gesprek wat die anderkant van die oorlog gebalanseerd belig.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dawie Roodt: Vasgekeer in Rusland
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.