Deaf Friendly Erediens - 03 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 4) episode artwork

EPISODE · Sep 3, 2023 · 23 MIN

Deaf Friendly Erediens - 03 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 4)

from Preek Opnames · host Simondium Familiekerk

LW: Hierdie diens was Deaf Friendly. Terwyl Nadia preek, praat sy ook in gebare. Dit is die rede waarom dit anders as haar normale "preek-stem" klink. Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 18:1-5 Tema: KoningsKINDERS In God se Koninkryk is alles anders as in die wêreld. Die wêreld sê: “wees volwasse, verantwoordelik, ernstig…” Jesus sê: “word soos kinders..” Wêreldse sukses meet ons aan wie die meeste geld het, wie die grootste verhoging kry en wie die kompetisie wen. “Koninkryk sukses” word gemeet aan wie die lewe soos ‘n kind kan GENIET en opnuut ervaar wat dit beteken om ‘n geliefde kind van God te wees.

NOW PLAYING

Deaf Friendly Erediens - 03 September 2023 (Koninkryk Reeks - Deel 4)

0:00 23:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Preek Opnames?

This episode is 23 minutes long.

When was this Preek Opnames episode published?

This episode was published on September 3, 2023.

What is this episode about?

LW: Hierdie diens was Deaf Friendly. Terwyl Nadia preek, praat sy ook in gebare. Dit is die rede waarom dit anders as haar normale "preek-stem" klink. Prediker: Nadia Muller Teks: Matteus 18:1-5 Tema: KoningsKINDERS In God se Koninkryk is alles...

Can I download this Preek Opnames episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!