EPISODE · Aug 17, 2026 · 30 MIN
Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .
from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom
Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg Gemeente in Somerset-Wes waar hy saam met sy vrou en hulle twee dogters woon en hy het ’n PhD in Politieke Wetenskappe gefokus Konflikbestuur, die kuns van vredemaak. “Ek spot gereeld dat as ek langs die DHL Stadion staan dan verlang ek na die kerk en as ek by die kerk is dan verlang ek na die rugby . . ." Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise
Embed this episode
Ready to play
Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.