EPISODE · Jun 17, 2026 · 49 MIN
Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig?
from Grys en Gatvol · host Grys en Gatvol
In hierdie episode van Grys & Gatvol duik ons diep in die fassinerende wêreld van die mikrobioom – die triljoene bakterieë wat in jou ingewande woon en ’n verrassend groot invloed op jou gesondheid het. Ons ondersoek hoe die mikrobioom verband hou met menopouse, hormone, energie, velgesondheid en selfs depressie en angs. En hoe beïnvloed jou leefstyl, stres, dieet, antibiotika en ouderdom die delikate balans van jou derm-ekosisteem? Ons kyk na die jongste navorsing oor die derm-brein-verbinding en bespreek praktiese, eenvoudige maniere om jou mikrobioom te ondersteun. Hosted by Simplecast, an AdsWizz company. See https://pcm.adswizz.com for information about our collection and use of personal data for advertising.
Embed this episode
NOW PLAYING
Dermdrama: IBS, angstig en hardlywig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.