EPISODE · Oct 12, 2021 · 1 MIN
Die 2021 Nobelpryswenners in Ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Drie professors, David Card, Joshua Angrist en Guido Imbens het hierdie jaar die Nobelprys vir Ekonomie gewen. Die toekenning is vir werk wat in die vroee 1990’s gedoen. Dit gaan spesifiek oor statistiese metodes wat natuurlike eksperimente gebruik om die oorsaaklikheid tussen ekonomiese beleid en daaropvolgende gebeure te bepaal.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die 2021 Nobelpryswenners in Ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m