EPISODE · Nov 28, 2022 · 1 MIN
Die aanwysers aan die einde van November
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dit is einde November, die repokoersbesluit is geneem, Swart Vrydag is agter die rug, en die graderingsagentskappe S&P en Moody’s het al uitspraak gegee oor die land, en ek begin wonder of die nie al tyd is vir bietjie vitamine-see nie. Gelukkig slaap die ekonomie nie en daar is ʼn hele paar redes om hierdie week na die Minuut te luister. Die werkloosheidkoers vir die derde kwartaal word Dinsdag bekend gemaak. Ook in hierdie week is kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans vir Oktobermaand, en ABSA se Aankopebestuurdersindeks vir November. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die aanwysers aan die einde van November
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m