EPISODE · Aug 2, 2022 · 1 MIN
Die ANC beleids(-onsekerheid)-konferensie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Dit kan weer veroorsaak dat investering laer is terwyl beleggers wag en sien wat gebeur. Dus is die ANC beleidskonferensie wat die afgelope naweek plaasgevind het ook vir ekonome van belang. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die ANC beleids(-onsekerheid)-konferensie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m