Die avonture van Michiel Van der Merwe episode artwork

EPISODE · Feb 3, 2022 · 45 MIN

Die avonture van Michiel Van der Merwe

from Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom · host jacostrydom

Michiel Van der Merwe is 'n dominee, 'n skrywer en die uitvoerende hoof van Stabilis, onder andere. Hy is een van daai rare mense wat 'n enorme klomp lewe in een leeftyd inpak - het byvoorbeeld al 23 keer die Argus fietswedren gery.  Én hy ken van klim, hy was al tot by die base-camp van Mount Everest, het al twee keer Kilimandjaro geklim en een keer Mount Kenia, die tweede hoogste berg in Afrika. Nog elke keer doen hy dit om geld in te samel vir een van sy grootste passies in die lewe: gidshond-opleiding. Hy vertel ook graag van die lewenslesse wat 'n mens leer wanneer jy bergklim. Sy boek hieroor met die titel, Klim die berg in jou lewe – vir die uitsig én die insig, verskyn eersdaags.  Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode   Kontak Michiel: [email protected] / stabilis treatment centre   Borg 'n bed in een van ons Echo-huise  

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 3, 2022

Embed this episode

NOW PLAYING

Die avonture van Michiel Van der Merwe

0:00 45:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom?

This episode is 45 minutes long.

When was this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode published?

This episode was published on February 3, 2022.

Can I download this Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!