EPISODE · Mar 30, 2026 · 10 MIN
Die bankroof – Episode 1
from Die bankroof – ’n vervolgverhaal · host Joe Kleinhans, Bettie Kemp
Daar is ʼn bankroof in Maraisburg. Kaptein Van Rooy besef onmiddellik daar’s ooreenkomste tussen dié bankroof en die een van Standard Bank in 1977 in Krugersdorp. Hy besef die media gaan op die dorp toesak. Waarop hy nie voorbereid was nie, is dat die top- ondersoekende joernalis wat daar opdaag, sy voormalige vrou, Rachel Wolvaardt, is.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die bankroof – Episode 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m