EPISODE · Mar 29, 2022 · 0 MIN
Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus.
from AGRI NEWS NET
Daar is volgens sommige menings, ‘n daadwerklike risiko vir hongersnood. Daar is reeds 800 miljoen mense wêreldwyd wat honger ly en die oorlog in Oos-Europa sal dié stand van sake vererger en talle lande maak 100 persent staat op Rusland en die Oekraïne vir koring. Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, het sy reaksie so verwoord …--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.
Embed this episode
Ready to play
Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.