EPISODE · Oct 7, 2022 · 1 MIN
Die belangrikheid van netwerk infrastruktuurdienste
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Om netwerk infrastruktuurdienste soos elektrisiteitsvoorsiening, watervoorsiening en die spoorweë aan die werk te hou is van die belangrikste wat wat die regering kan doen om die ekonomie aan die gang te hou. Die privaatsektor raak toenemend betrokke, maar dit is meer en deels die regering se verantwoordelikheid. Die afgelope weke se beurtkrag, en die wateronderbrekings wat dit tot gevolg gehad het, wys hoe die owerheid misluk. Spoorweg infrastruktuur is oor baie jare afgeskeep en op baie plekke vernietig, en nou wil Transnet se werkers staak. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Lees die amaBhungane berigte hier.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die belangrikheid van netwerk infrastruktuurdienste
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m