EPISODE · Jan 25, 2021 · 2 MIN
Die benarde posisie van die restourantbedryf
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een stel syfers wat verlede week nie eintlik die nuus gehaal het nie was Statistieke Suid-Afrika se verslag oor die voedsel- en dranksektor. Koffiewinkels, restourante, kitskosverkopers en spysenieringsbedryf is die aflope 10 maande swaar getref deur die inperking, kapasiteitsbeperkings en die aanklokreel. Baie mense was versigtig om uit te eet en het eerder by die huis gebly, en dit alles wys in die syfers. En dan is daar dalk nuwe moeilikheid net om die draai...
What this episode covers

NOW PLAYING
Die benarde posisie van die restourantbedryf
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m