EPISODE · Oct 8, 2020 · 1 MIN
Die beste maniere om prestasie te meet
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Komende Maandag word 2020 se Nobelpryswenners in Ekonomie aangekondig. Dalk wonder jy, wat maak dit saak? Dit is erkenning vir werk wat iewers in die wêreld ʼn impak gemaak het en maak dalk meer saak as wat ons dink. Byvoorbeeld, in 2016 het Oliver Hart en Bengt Holmstrom die prys gedeel vir hulle bydra tot kontrakteorie en hoe ondernemings kan verseker dat hulle net die mees produktiewe werkers indiensneem, en hulle kry om so hard as moontlik te werk. Dit het 'n belangrike impak gehad op hoe ondernemings prestasie beloon.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die beste maniere om prestasie te meet
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m