EPISODE · Feb 4, 2021 · 1 MIN
Die beurs is nie die ekonomie nie (gelukkig nie)
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
As jy onlangs die finansiële nuus gevolg het sal jy weet dat die Johannesburgse effektebeurs en die Suid-Afrikaanse ekonomie oënskynlik niks meer met mekaar te doen het nie. Die beurs tref hoogtepunte, maar die herstel net stadigaan van die terugslae van 2020. Alan Greenblo skryf vir Business Live dat daar drie drywers van optimisme op die beurs is.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die beurs is nie die ekonomie nie (gelukkig nie)
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m