EPISODE · Dec 13, 2022 · 2 MIN
Die drywers van ekonomiese groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek het gister gesê dat ekonomiese groei die gety is wat alle bote lig – die oplossing vir meeste van ons probleme – maar wat was hierdie jaar die drywers van groei, en wat kan ons in 2023 verwag? Daar is natuurlik groei-teorieë en empiriese navorsing oor wat ekonomiese groei bepaal, maar vandag wil ek vinnig praat oor drywers aan die bestedingskant van die ekonomie: huishoudings se verbruiksbesteding, besighede se investering, owerheidsbesteding en netto uitvoer. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die drywers van ekonomiese groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m