EPISODE · Oct 31, 2022 · 2 MIN
Die einde van die e-tol stelsel
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie afgelope week is daar feesgevier oor die oënskynlike einde van die Gautengse e-tol projek. In die mini-begroting het die Minister van Finansies aangekondig dat die nasionale regering en Gautengse provinsiale regering die skuld en renteverpligtinge oorneem en dat instandhouding van die snelwegnetwerk in die toekoms deur die provinsie gefinansier moet word met tolgeld of ander bronne. Die ANC regering in die provinsie het egter by talle geleenthede al gesê dit is nie reg dat die provinsie se inwoners e-tol moet betaal vir hulle snelweë nie. Dit lyk dus soos die einde van die stelsel. Dit het belangrike implikasies. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die einde van die e-tol stelsel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m