EPISODE · Mar 21, 2022 · 1 MIN
Die ekonomie van openbare vakansiedae
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Soos wat ons menseregte dag vier wonder ek, wat is die ekonomiese impak van ʼn vakansiedag? Aan die een kant is daar ʼn afname in die produksie van sekere goedere en dienste – die boupersele in ons straat is stil vandag. Aan die ander kant het mens ʼn kort vakansie gevat oor die langnaweek en geld bestee op brandstof, verblyf, en etes by restourant. Dit is ook nie so maklik om te sê dat lande met minder vakansiedae is meer produktief, of groei vinniger nie. Daar is ander faktore wat dit beïnvloed. Onlangse internasionale navorsing gee egter vir ons bietjie insig in die vraagstukke. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die ekonomie van openbare vakansiedae
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m