EPISODE · Jul 15, 2022 · 2 MIN
Die ekonomie van vliegtuigkaartjies Kaap toe
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Business Day het vroeër die week berig dat die mededingingskommissie drie formele klagtes van verbruikers ontvang het oor die hoë pryse van binnelandse vliegkaartjies en dat hulle gaan ondersoek instel. Die manier hoe pryse vas gestel word in die lugvaartbedryf kan ʼn ingewikkelde storie wees, maar dalk is dit so eenvoudig soos ekon-101. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die ekonomie van vliegtuigkaartjies Kaap toe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m