EPISODE · May 21, 2021 · 2 MIN
Die ekonomiese mobiliteit van millenials
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Suid-Afrikaanse navorsing oor ekonomiese mobiliteit tussen inkomste klasse wys dat ʼn groot aantal mense oor die laaste15 jaar uit armoede ontsnap het en nou geklassifiseer kan word as kwesbaar. Ander het nog verder gevorder en deel geword van die middelklas. Dit maak ʼn ekonoom opgewonde dat ekonomiese groei, so min soos wat dit was, mense se lewens verbeter. Die vraag is, watter faktore bepaal hierdie vordering? Om uit armoede te ontsnap help dit om toegang te kry tot basiese dienste, maar om middelklas te word is die sleutel ʼn hoër vlak van opleiding en ʼn werksgeleentheid.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die ekonomiese mobiliteit van millenials
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m