Die enigste weg van ontsnapping in ‘n korrupte wêreld episode artwork

EPISODE · May 10, 2026 · 10 MIN

Die enigste weg van ontsnapping in ‘n korrupte wêreld

from Cape Pulpit / Kaapse Kansel · host Cape Pulpit / Kaapse Kansel

In hierdie Bybelboodskap lees Rodney Brown uit Genesis 6 en Hebreërs 11 oor Noag – ‘n regverdige man te midde van groot boosheid, geweld en korrupsie. Net soos in Noag se dae, waarsku God vandag weer oor ‘n komende oordeel, maar Hy bied ook ‘n weg van ontsnapping. Waar die ark destyds veiligheid gebied het, wys Rodney dat Jesus Christus vandag die enigste “deur” is tot redding. Hy nooi luisteraars uit om soos Noag te glo en gehoorsaam te wees, want Christus het aan die kruis gesterf sodat almal wat in Hom glo, vrygestel kan word van die oordeel.

NOW PLAYING

Die enigste weg van ontsnapping in ‘n korrupte wêreld

0:00 10:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Cape Pulpit / Kaapse Kansel?

This episode is 10 minutes long.

When was this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode published?

This episode was published on May 10, 2026.

What is this episode about?

In hierdie Bybelboodskap lees Rodney Brown uit Genesis 6 en Hebreërs 11 oor Noag – ‘n regverdige man te midde van groot boosheid, geweld en korrupsie. Net soos in Noag se dae, waarsku God vandag weer oor ‘n komende oordeel, maar Hy bied ook ‘n weg...

Can I download this Cape Pulpit / Kaapse Kansel episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!