EPISODE · Apr 12, 2022 · 41 MIN
Die Ewige Oordeel
from Community Kuiers! · host Herman Blackie
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "ewige oordeel". Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks
Embed this episode
NOW PLAYING
Die Ewige Oordeel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.