EPISODE · Nov 3, 2022 · 1 MIN
Die Fed gaan vir nog 'n 75 bps verhoging
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Hierdie week se belangrike ekonomiese aanwyser is glad nie ʼn datapunt nie, maar die Amerikaanse Federale Reserwebank se besluit oor hulle beleidsrentekoers. Wat in die VSA gebeur het ‘n invloed op wisselkoerse en finansiële markte reg oor die wêreld. Ons weet dat die Amerikaners se inflasiekoers hoog is en om dit te beveg het die Federale Reserwebank gister vir die vierde keer in ʼn ry die beleidskoers met 75 basispunte verhoog. Dit is nou die hoogste wat dit was sedert Januarie 2008. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die Fed gaan vir nog 'n 75 bps verhoging
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m