EPISODE · Dec 14, 2022 · 2 MIN
Die fundamentele drywers van groei
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In gister se episode het ek gepraat oor die komponente van totale besteding as ʼn drywers van ekonomiese groei en die vooruitsigte vir 2023. Dit is dalk die meer sikliese deel van groei en daar is meer fundamentele drywers om in ag te neem: groei kan in spesifieke sektore plaasvind, infrastruktuur en menslike kapitaal is drywers van groei, en sogenaamde instellings en “governance” maak saak. Hier is die vooruitsigte moeiliker om te peil. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die fundamentele drywers van groei
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m