Die Geheim van God se Rus episode artwork

EPISODE · Nov 6, 2023 · 2 MIN

Die Geheim van God se Rus

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHebreërs 4:1 God se belofte dat ons sy rus kan binnegaan, staan nog steeds. Daarom moet ons oppas dat dit nie dalk blyk dat een van julle langs die pad agtergebly het nie. (NLV) Moegheid is tans een van die grootste pandemies wat die wêreld teister. Ons het in die verlede meer skouspelagtige pandemies, soos die COVID gesien kom en gaan, maar moegheid dra elke jaar tot meer sterftes by as wat COVID ooit gedoen het.Honderde miljoene mense dwarsdeur die wêreld ly op hierdie oomblik aan slaapversteurings soos slaap-apnee, slapeloosheid en rustelose-been-sindroom, om maar net ‘n paar te noem. En ons weet dat 'n gebrek aan slaap jou risiko aansienlik verhoog om baie lewensbedreigende siektes soos vetsug, hartsiektes en diabetes op te doen. Hoekom gebeur dit? ‘n Swak dieet en 'n gebrek aan oefening is beslis bydraende faktore. Selfone en blouligbesoedeling word nou ook as 'n groot faktor erken; om nie eers van stres te praat nie! Ons moet beslis daardie fisiese faktore in ons lewens aanspreek.Maar jy kan al daardie probleme hanteer en tog nog nie rus ervaar nie. Want behalwe vir die fisiese, is daar ook emosionele en geestelike dimensies van rus. Jy weet hoe dit voel. Jy het 'n goeie nag se slaap gehad en jy voel steeds ontsteld, jy voel steeds dat dinge nie heeltemal reg is nie. Gaan na … God toe.Hebreërs 4:1 God se belofte dat ons sy rus kan binnegaan, staan nog steeds. Daarom moet ons oppas dat dit nie dalk blyk dat een van julle langs die pad agtergebly het nie. (NLV)Die realiteit is dat jy nie werklik rus kan ervaar tensy jy in 'n regte verhouding met God is nie. Want dit is net in daardie verhouding dat ons sy plek van rus kan ingaan.Kom nader aan Hom … en jy sal rus vir jou siel vind.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Hebreërs 4:1 God se belofte dat ons sy rus kan binnegaan, staan nog steeds. Daarom moet ons oppas dat dit nie dalk blyk dat een van julle langs die pad agtergebly het nie. (NLV) Moegheid is tans een van die grootste pandemies wat die wêreld teister. Ons het in die verlede meer skouspelagtige pandemies, soos die COVID gesien kom en gaan, maar moegheid dra elke jaar tot meer sterftes by as wat COVID ooit gedoen het. Honderde miljoene mense dwarsdeur die wêreld ly op hi...

NOW PLAYING

Die Geheim van God se Rus

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 6, 2023.

What is this episode about?

Send us Fan MailHebreërs 4:1 God se belofte dat ons sy rus kan binnegaan, staan nog steeds. Daarom moet ons oppas dat dit nie dalk blyk dat een van julle langs die pad agtergebly het nie. (NLV) Moegheid is tans een van die grootste pandemies wat die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!