EPISODE · Nov 4, 2022 · 2 MIN
Die geloofwaardigheid van bestedingsplanne tel vir die herfinansiering van die staatskuld
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In die kommentaar oor die mini-begroting duik die staatskuld gereeld op. Jy sou dalk gelees of gehoor het dat die staatskuld nie te veel moet word nie. Die owerheid moet rente betaal voor enige ander besteding en ʼn te groot rentelas beteken daar is minder geld oor vir ander besteding. As die rentekoers hoër is as die groeikoers van die ekonomie, word die rentebetalings en omvang van die skuld maklik te veel. Maar daar word nooit veel gesê oor die feit dat die onderliggende staatseffekte van tyd tot tyd afgelos moet word nie. Die week het Standard Chartered daaroor gewaarsku. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die geloofwaardigheid van bestedingsplanne tel vir die herfinansiering van die staatskuld
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m