EPISODE · Dec 26, 2025 · 26 MIN
Die getuienis agter Jesmé Swartz se “Alles is Okay”
from Elevated with Jenna-Leigh · host Radio Pulpit
In hierdie in-diepte gesprek deel die sanger, liedjieskrywer, televisiepersoonlikheid én smaakmaker Jesmé Swartz openhartig oor die persoonlike verlies van haar ouma, oupa en oom — en hoe daardie seer uiteindelik gelei het tot haar nuwe treffer, “Alles is Okay”. Leer hierdie dinamiese dame beter ken en word geïnspireer deur haar storie van rou, geloof, genesing en hoop. Elevated
Embed this episode
Ready to play
Die getuienis agter Jesmé Swartz se “Alles is Okay”
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.