EPISODE · Oct 16, 2020 · 2 MIN
Die heropbou- en herstelplan vir die ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gistermiddag het President Ramaphosa die regering se ekonomiese heropbou en herstel plan aan die Parlement voorgelê. Daar is gepraat oor hoe dit die ekonomie op ʼn nuwe groeipad moet sit, maar gelukkig is groot dele van die plan belangrike stappe wat al lankal in die pyplyn is – dit sluit in infrastruktuur ontwikkeling, elektrisiteitvoorsiening en die versterking van die produktiewe basis van die ekonomie om de-industrialisering teen te werk. Die spesifieke fokus van die plan is werkskepping.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die heropbou- en herstelplan vir die ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m