EPISODE · Apr 14, 2022 · 2 MIN
Die hoenders in oor voedselpryse
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet dat kospryse die hoogte inskiet en nou is hoender in die nuus. Die Vereniging vir vleis-invoerders en -uitvoerders het vandeesweek gevra vir 'n drie jaar opskorting van tariewe op ingevoerde hoender. Hulle voer aan dat die tariewe die prys van ingevoerde hoender verhoog sodat verbruikers hoë pryse betaal terwyl plaaslike produsente goeie winste maak. Die Pluimveevereniging het hierdie uitspraak verwerp en sê dat die koste van hoenderprodukte styg as gevolg van stygende graanpryse. Die opskorting van die tariewe en die invoer van meer en goedkoper hoender sal die bedryf knou en tot werkverliese lei. Dit lyk na 'n eenvoudige kwessie: goedkoop invoer wat die verbruiker bevoordeel teenoor plaaslike produksie en werkgeleenthede met die verbruiker wat meer betaal. Maar ongelukkig is dit meer ingewikkeld. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die hoenders in oor voedselpryse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m