EPISODE · Mar 31, 2022 · 1 MIN
Die huishoudelike bekostigbaarheidsindeks plaas makro-aanwysers in perspektief
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Dit voel of vir my dat ons maklik praat oor ʼn inflasiekoers van 5,7%, of ʼn uitgebreide werkloosheidskoers van 46,2%. Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Projek se huishoudelike bekostigbaarheidsindeks plaas hierdie makro syfers in perspektief. Die indeks meet die koste van ‘n mandjie van basiese voedselprodukte wat huishoudings eerste koop om te oorleef. * Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
What this episode covers

NOW PLAYING
Die huishoudelike bekostigbaarheidsindeks plaas makro-aanwysers in perspektief
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Dec 30, 2024 ·19m
Dec 30, 2024 ·24m
Nov 19, 2024 ·18m
Nov 6, 2024 ·20m
Oct 23, 2024 ·15m
Oct 9, 2024 ·20m